Moontlike raad vir klappers en ander geraas.

  1. Allergex of Phenergan 10 mg pille – klein en medium honde 1 x Allergex;
  2. Medium en groter honde 1-2 Allergex tablette
  3. Maak fyn en smeer in mond/kieste, moenie verdoesel in vleis f ander mediums nie. – vir maksimum 3 dae indien nodig. Werk op 1 pil vir elke 10kg gewig.
  4. Rescue druppels – smeer 3-4 druppels aan die binnekant van die oor flappe waar jy die aartjies kan sien … jy kan nie oordoseer met Rescue drops nie!
  5. Kan ook Calm-eeze probeer
  6. Meeste sukses word behaal met die “Thunder blanket/half wrap” … jy kan enige rekbare materiaal daarvoor gebruik, selfs ‘n serp of T-shirt, solank die materiaal lank genoeg is en op die regte plekke drukking toepas op die lyf.

Raad van ander lede van die blad:

Nesta Rossouw: Ek verkies Nutricalm by verre. Die oorspronklike Bach Flower Remedy Rescue druppels of sproei mag ook dalk werk.

Debbie Van Aswegen: I use ACP from my vet thats all that works for my dog to sleep through it all.

Cindy le Roux: I get Anxitane tablets from our vet. It works like a charm and it’s very safe.

Karlene Treurnicht: Happy Hound and the TTouch half wrap. If need be ask your vet for Clomicalm.

Vicki Treurnich: 0123587095/6 bel hierdie nommer. Hul gee vir jou ‘n nommer van wie in jou area moet uitkom en die mense vat nie nonsens nie.

Algemeen

  1. Bring jou diere in die huis sodat jul almal bymekaar in een vertrek kan wees. Maak alle deure  en vensters dig toe, laat sak die blindings en trek gordyne toe om enige lawaai van buite so ver moontlik te verdoof.
  2. Sit die TV of radio taamlik hard aan en sit en speel of ‘praat’ met julle 4-been kinders – moenie angstig of gestres lyk of reageer nie, hulle sal dit dadelik aanvoel.
  3. Indien jy enige medikasie gaan toedien, gee dit so teen sononder se kant.
  4. Indien jul die aand nie tuis gaan wees nie, probeer asb. reël vir iemand om jou diere geselskap te hou. Daar is musiek wat vrylik op die internet beskikbaar is, wat jy vir jou diere kan aflaai en terugspeel om hulle te kalmeer.
  5. Weereens – doen altyd jou navorsing asb, wat vir een werk, werk nie altyd vir almal nie.

 

Pierre van Niekerk © 2016

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s