Deel 1: Gewigsverlies: Leptienweerstandigheid

Kruie 1 van 3. Glycyrrhiza Glabra
Die funksie van die hormoon “Leptien” moet mooi verstaan in jou stryd met gewig.
Jy kan nie leptien inneem nie.
32913826_1944505335589045_697537967731769344_n (1)
Leptien word deur jou vetselle vervaardig.
Nie deur die brein of byniere of skildklier nie.
 wat jou beskerm teen verhongering wat vir een of anmder biologiese rede verdwaald geraak het en verkleerde seine of boodskappe deurgee.
  • Leptienweerstandigheid beteken dat die boodskappe na die brein verkeerd ontvang word in die brein en die brein opdragte gee en maak rakende jou staat van honger met verkeerde inligting.
  • En omdat die brein die verkeerde boodskap kry, sien hy nie die ware boodskap van jou liggaam, wat deur die reseptore van die brein vanaf die hormoon “Leptien” af kom, nie raak nie.
  • Daarom dink die brein jy is in ‘n staat van verhongering en versamel dan energie in die vorm van vet.

gout_med

Wetenskaplikes verwys na die toestand as;
  • Leptien weerstandigheid of
  • “Leptine Resistance”
Wat reggekry moet word is duidelik;
Is om met natuurlike middels wat nie skadelik is vir die ligaam nie, komponente van kruie, die werk te doen.
Watter werk?
  • dat die liggaam die hormoon leptien weer herken
  • die seine wat leptien in jou bloedstroom vrystel, korrek lees
  • nie dink jy is in ‘n staat van oorlewing en in hongersnood nie…
  • en daarom jou liggaam wat biologies geprogrammeer is om energie te stoor in die vorm van vet
  • die korrekte boodskappe en seine te gee
  • en daarvoor moet die reseptore van brein aangeskakel word, heraktiveer word sodat jou brein nie langer dink jy veg in hongerte nie.
Wie weet wat kan dan met jou vetjies gebeur?
LeptienweerstandigheidDit is dus die vraag wat ondersoek en beantwoord moet word. Met die faktore wat bydrae tot sy disfunksiole funksie.
Dan kan die Fulvic suur, die Triphala en die kollageen asook Hippie Shake eers hul werk doen.
Fatty-liver-disease-Inflammation-can-spread-to-other-organs-843901
Die antwoord...
Het gedeeltelik verskyn in ‘n artikel wat in die Vaktydskrif “Bioscience, Biotechnology and Biochemistry” gepubliseer was oor “Leptienweerstandigheid”
  1. Daar is is in die studies natuurlike kruie gebruik, bekend as “bio-flavonoiedes”
  2. Dit is getoets by oorvet rotte
  3. Die doel was om leptienweerstandigheid om te keer.
  4. Dit flavonoiedes het meegebring dat die brein die seine in die bloedstroom, afkomstig van leptien, weer reg lees en by rotte het dit gebeur dat die rotte se natuurlike gedrag gewys het dat die brein nie langer gedink het die liggaam is in ‘n oorlewing of dan “starvation mode” nie.
  5. Die mengsel het ook meegebring dat die oorgewig rotte se “visceral fat” of witvet, wat om om die mens se maag versamel, en bekend is as oorsaak vir hartvatsiektes, diabetes, dimentia, kanker, depressie, daardie vet natuurlik afgebreek het.
  6. Om dit te kon doen, moes en het die mengsel die produksie van die proteien, “PPAR-alpha” vermeerder.
  7. Die proteien bekend vir afbreek van vet, veral hierdie geharde en gevaarlike “vet”
  8. Dit kruie het ook in die studie die bloedsuikervlakke gestabilseer
  9. dit het ook insulien weerstandigheid afgebreek, wat beteken die liggaam meer sensitief vir insulien geraak het.
  10. en laastens, by al die ander biochemiese prosesse wat gebeur het, het cholestriolvlakke ook natuurlik gedaal tot veiliger vlakke.

Vervolg. Die rol van kortisol en inflammasie by vet

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s