Tag: stress

Zink en die Corona Virusse

Zink, en die Corona Virus Kortliks Die skrywe is gelaai met skakels in die Literatuur. Klink gerus daarop om die verwysende Literatuur ook te bestudeer.  Die skrywe is gedoen om ‘n hele belangrike klomp inligting maklik te verduidelik. Vir die gewone mens wat in vrees is.  Die skrywe is bedoel om te bewys dat daar …

Withania somnifera (Ashawagandha)

Ashawagandha in die Pierre@ Ecohealth Gewigsverlies Program. Inleiding; In die afgelope skrywes is daar gefokus op die rol wat stres speel in persone wat gewig optel. daar is deurlopend daarop gewys; Watter rol inflammasie speel en watter skadelike rol kortisol speel. Watter rol leptien en leptienweerstandigheid speel, wyl leptien in werklikheid as die “maermaak hormoon” …