Tag: Gewigsverlies

Kortisol en Inflammasie by Gewigsverlies

Kortisol, Stres en ander Faktore. Daar is ‘n belangrike rolspeler wat waarskynlik in gewigsverlies heeltemal ignoreer word. Dit is die kwessie van stres en die afskeiding van kortisol. Meeste degeneratiewe siektetoestande word gedryf deur stres. Wat op sy beurt ontaard in subkliniese of kroniese inflammasie. Wanneer inflammasie kronies word, word dit gewoonlik ‘n erge siekte …