Verstaan Pyn en Bestuur jou Chroniese Inflammasie natuurlik.

Wat is Inflammasie?

Inflammasie is ‘n kondisie waar jou liggaam teen iets veg en baklei. Om die virus, bakterie, fungi of wat dit ook al is, ter wille van jou algehele gesondheid te onderdruk. Inflammasie kan ook ontstaan weens kneusplekke en beserings. Inflammasie kan ook ontstaan weens voedsel en bymiddels wat ons inneem, soos suiker.

thUS6WH9QG

Inflammasie sneller jou Immuunsisteem om teen die ongewenste vreemde organisme op te tree en dit te vernietig op vele interessante biologiese wyses.

Hierdie reaksie

  • Sluit die vrystelling van teenliggaampies en proteïene in OM DIE WERK TE DOEN
  • Dit sluit ook die verhoogde bloed toevloei in
  • Dit is ‘n proses wat ure en selfs dae kan neem.

th2WKBVRKC

Kroniese Inflammasie vind plaas wanneer die immuunrespons nie end kry nie en aanhou hinder. Wat oor tyd onnodige skade kan veroorsaak op organe en ander weefsel.

Simptome van Kroniese Inflammasie

Onderstaande skete en pyne kan vir maande en weke aangaan

  • Totale lusteloosheid en moegheid
  • Koors
  • Mondsere
  • Rash
  • Abdominale pyne
  • Borspyne

thJWE5SIYY

Wat veroorsaak Kroniese Inflammasie

Kroniese Inflammasie het verskeie agente of oorsake

Dit kan wees;

  • Akute inflammasie wat onderdruk word of onbehandeld gelaat word
  • Infeksie of ou beserings
  • Outo-immuun oorsake wat gesonde weefsel of organe aanval
  • Langtermyn blootstelling aan chemiese stowwe, giftige gasse soos asbes, fabrieksrook, petrochemiese produkte en vuil lug en water.

th

Neem kennis dat almal nie Kroniese Inflammasie weens bogenoemde ontwikkel nie.

  • Kroniese inflammasie het nie altyd ‘n duidelike bewysbare oorsaak nie.
  • Kan genetiese faktore ook wees
  • Die Literatuur verwys na enkele oorsake wat kroniese inflammasie bevorder.

inflammation-diagram

Watter Impak het Kroniese Inflammasie en Stres op die Liggaam

Met kroniese inflammasie (stres) kan die liggaam se immuunrespons (wat inflammasie is wat ontstaan) gesonde selle, weefsel en organe beskadig.

Dit kan as dit nie behandel word nie, oor tyd, weefsel laat afsterwe, DNA beskadig en ook interne weefselskade of “scars” veroorsaak weens die geïnflammeerde toestand van die weefsel.

10868265_821285594580868_278940542987849895_n

Kroniese Inflammasie word verbind aan vele siektetoestande

Dit is;

images 2(4)

Hoe word Kroniese Inflammasie Bestuur?

  • Inflammasie word verkeerd gesien en gelees. Dit is ‘n natuurlike proses en deel van die immuunstelsel se heling en gesond word proses.
  • Wanneer inflammasie kronies word, is dit belangrik om dit onder beheer te kry. Inflammasie kan langtermyn skade veroorsaak.

tulsi

Daar is medikasie beskikbaar by dokters en apteke.

Kidney

Pierre @ Ecohealth verkies om van natuurlike produkte te bevorder as moontlike hulpmiddels.

Kruie word in die media baie verdag gemaak as hulpmiddel en voeding vir mense, veral wanneer hul teenoor medikasie afgespeel word.

2

  • Niemand ontken die wonder en rol van medikasie nie. Maar medikasie is vir siek mense en is dus “Sick Care” en is net vir tydelike gebruik.
  • Daar is baie vergelykende studies van medikasie teenoor kruie en kragtige kruie soos kankerbos, gemmer, borrie, peper, komyn, kaneel en andere kruie presteer in vele gevalle ewe goed en selfs beter.
  • Maar dit is nie Pierre @ Ecohealth se geveg of ons doel nie.
  • Pierre @Ecohealth is in voorkomende gesondheid en gesonde leefwyses en style. Met produkte wat elke dag as voedselaanvuller gebruik kan word. Wat al die eienskappe bevind en, inflammasie nog voordat dit voorkom, sal beveg.

Lees hier oor kruie wat bekend is dat dit Inflammasie beveg.

Hierdie kruie word in kombinasie saamgestel. Sodat mens spesifieke toestande soos artritis

Health benefits of dietary fibres 2

2 Comments on “Pyn en Inflammasie II”

  1. Pierre ek het RA erge inflammasie. Ek sukkel vreeslik met pyn. In al my joints. Was vandag by dr terug op metrotrexate, folic acid. Ek het inflamasie oral sowel as in my ore se kraakbeen en kakebeen. Asb is daar iets wat jy vir my mee kan help. Werk in fabriek herwin plastiek. Ek moet werk 60jaar geword die jaar.

    Like

Leave a comment