Coronavirus-symptoms-what-is-COVID19-2339564

Media berigte oor die Corona virus laat baie vrae oor hoe gereed ons is om self te beskerm teen die en ander wintergriepvirusse se invloed.

Kenners oor RSG is dit eens. Dit is nie of Suid Afrika die virus gaan kry nie, maar wanneer dit hier gaan erken word? Wat doen ons dan?

Daar is nie entstof teen die virus beskikbaar nie.

Die vraag is;

  • Hoe beskerm ons onsself teen die virusse en
  • En hoe beskerm ons ons belangrikste bates, ons kinders en ons huishoudinge teen die gevaarlike siektes.
  • Hoe hanteer ons die saak by die werk?
  • Wat kan ons doen om onsself te beskerm waar ons kan?

Ons is redelik uitgelewer aan ‘n situasie waar ons nie eens in aanraking met ‘n dokter kan kom nie. In huiskwarantyn moet bly en geredelik uitgelewer gaan wees aan selfsorg en selfmedikasie.

873f6d3adc494c398fab85d9d4c92bf7_18

Daar is net twee beskikbare verdedigingsmeganismes.

  1. Die menslike Immuunsisteem
  2. Persoonlike Higiëne

Die Menslike Immuunsisteem

Inleiding

Die beste verdedigingsmeganisme wat die mens tot sy beskikking het, is sy natuurlike  immuunsisteem.

Kinders se immuunsisteem is nog nie volledig ontwikkel voor die ouderdom 8-9 jaar nie. Dit is ‘n kritiese komponent in hul algehele fisiese ontwikkeling, sowel as die ontwikkeling van hul hormonale ontwikkeling en breinkapasiteit as gebalanseerde volwassenes.

Hierdie immuunsisteem moet deurlopend gevoed en ontwikkel word.

images (2)

Waarom is kinders se immuunsisteem so belangrik

  • Die immuunsisteem is die liggaam se manier om siektes te beveg en te onderdruk, nog voordat dit in die liggaam ontwikkel en posgevat het.
  • Sowat 80% van die menslike immuunsisteem se selle wat immuniteit en gesondheid in die mens te bevorder, word in die spysverteringstelsel gevind.
  • Om die immuunstelsel gesond en paraat te hou om vinnig en voorkomend teen patogeniese organismes (virusse, bakterie en fungi) van buite te reageer, is dit nodig om die spysverteringstelsel te voed met probiotika (spysverteringsbakterie) en onder andere die kragtige voedingselemente wat in kolostrum voorkom.
  • Probiotika en kolostrum bevorder gesondheid deur vertering van voedsel in al die noodsaaklike voedingselemente vir die liggaam om te skakel.
  • Dit stimuleer die immuunstelsel om voordat daar enige siekte simptome sigbaar is, patogeniese organismes te vernietig.
  • Slegs die immuunstelsel is instaat om virusse dood te maak.

images

Kolostrum (sien die skakel) is Moeder Natuur se volledige antwoord met ongeveer 1000 faktore van menslike gesondheid teenwoordig, wat al die nodige voedingstowwe en meer bevat in enkele milligramme, wat die liggaam as voeding herken en volledig opneem.

Enkele van sowat 19 000 publikasies oor kolostrum in al die erkende Mediese Joernale gepubliseer. Genoemde studies spreek vanself.

Doen gerus die moeite om dit te lees en ook te toets. Dit is in elke een se eie belang. Vir hulself, hul kinders en hul diere.

  1. Nog leeswerk oor die waarde van kolostrum 
  2. https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/17456621
  3. http://journals.sagepub.com/doi/abs/10.1177/1076029606295957
  4. https://www.surthrival.com/blogs/news/colostrum-protecting-you-from-flu
  5. https://uknowledge.uky.edu/cgi/viewcontent.cgi?article=1026&context=gerc_facpub

Die vraag wat beantwoord moet word is van watter hulp kan kolostrum wees met die Corona en ander skadelike virusse asook bakteriese siektes.

Hoe pas mens die waardes toe in algemene gesondheid?

Kolostrum en die Corona Virus.

Die Corona virus se skadelike effek word gevind in die menslike respiratoriese stelsel.

Die vraag wat beantwoord moet word is;

Hoe sal kolostrum kan help om die mens teen boonste-lugweginfeksies (Upper Respiratory Tract Infections of URTI’s) te beskerm.

WHO-Coronavirus-Practise-food-safety-2

Literatuurstudie

Boonste Lugweg Infeksies by die mens (studie en bevinding)

  1. Uit ‘n totaal van 160 leerlinge, waarvan 81 seuns was, (50.63%), met ‘n gemiddelde ouderdom van 3.65 jaar, was daar na 2 maande se daaglikse gebruik van 400 mg beeskolostrum byna geen gevalle van respiratoriese infeksies wat hospitalisasie benodig het nie.
  2. Daar was na 6 maande se daaglikse gebruik van kolostrum van 3 gram per dag in die groep kinders, byna geen (0.0001) gevalle van hospitalisasie vir enige maagaandoenings nie.
  3. Die Pride studie het bewys dat kolostrum gebruik van 3 gram per dag, Boonste Lugweg Infeksies (BLI) met 91.2% en diarree met 86.6% verminder het.
  4. Pediaters by die studie betrokke het bevind dat daar ‘n totale verbetering in algemene gesondheid was van die kinders.
  5. Die effek wat kolostrum by volwassenes met BLI, is in ‘n studie van Brinkman et al gedokumenteer en het ongeveer dieselfde resultate by volwassenes gevind.

https___cdn.cnn.com_cnnnext_dam_assets_200131121336-01-washington-coronavirus-patient-lungs

Boonste Lugweg Infeksies vereis

‘n Komplekse verskeidenheid van behandelings wat meestal met antibiotika behandel word.

Antibiotika het vele erkende nagevolge.

  • Die Corona virus is egter ‘n virus, en kan nie suksesvol behandel word met antibiotika nie.
  • Daar is ook geen entstof tans teen die Corona virus beskikbaar nie.
  • Slegs die immuunstelsel kan ‘n virus elimineer.

download (2)

Naas antibiotiese weerstandigheid, wat vir moontlike sekondêre infeksies gebruik mag word, is daar met die gebruik van antibiotika naas ander effekte, ook die moontlikheid van die vorming van twee groepe weerstandige kandida, Kandida aureus en Kandida albicans.

Kolostrum en Griep-entstowwe

In ‘n studie bekend as die “The Epidemiological Study in San Valentino” (Klik op die skakel) was die verhouding ondersoek tussen kolostrum as produk, teenoor kommersiële griep entstowwe se beskerming teen griep.

Veral van belang in die studie was die 65 pasiënte wat hoë risiko kardiovaskulêre gevalle was, baie sensitief was vir die moontlike gevolge van entstowwe.

Die resultate het bewys dat kolostrum (400 mg) in gesonde persone, sowel as hoë risiko pasiënte met kardiovaskulêre profilaktiese potensiaal, sowat 3 x meer effektief is as beskikbare kommersiële entstowwe teen griep.

corona-virus-infection-7-638

Opsommend

Dit blyk uit die bogenoemde studies dat kolostrum waarskynlik in die vrese van die Corona en ander griepvirusse kenmerkend in die Suid Afrikaanse winter, ‘n waardevolle rol kan speel.

Die studie bewys dat daar geen ander soortgelyke of mensgemaakte erkende produk beskikbaar is met dieselfde gesondheidsvoordele en uitkomstes dan kolostrum nie.

Pierre @ Ecohealth bied gesertifiseerde kolostrum aan volwassenes, ouers, kleuterskole, ouetehuise, pasiënte in hospitale en siek persone aan in twee vorme.

  1. Skoon kolostrum in sy volledige 100% poeier formaat, wat gewoon oor voedsel soos ontbytgraan gestrooi of tot melk, jogurt, melkskommel toegevoeg word en gebruik word.
  2. Skoon kolostrum in kapsules

Hippie Shake Maaltydvervanger

60349422_724168511335556_8215537083012349952_n

Pierre @ Ecohealth bied ook ‘n gesertifiseerde maaltydvervanger genaamd “Hippie Shake in geurige melkskommels (kan met water ook aangemaak word) vir onderskeidelik volwassenes, mense wat wil verslank, siek mense asook oumense en ‘n reeks vir kinders met doelgerigte uitsette.

Die Hippie Shake bevat geen suiker nie, om diabete in elke produk te akkommodeer, mense wat graag wil verslank en kankerlyers wat suiker ten alle koste moet vermy..

Die Hippie Shake bevat geen kunsmatige kleurmiddels nie. Kleurmiddels sal byvoorbeeld gedroogte beetsap wees.

Hippie Skake

  1. Vir kinders: Kolostrum, in verskillende geure, met toegevoegde kollageen om die ontwikkelende spierstelsel te ondersteun, beenvorming en beendigtheid te ondersteun en vir kinders, toegevoegde vitamiene en minerale om breinontwikkeling en konsentrasie te bevorder
  2. Volwassenes: Kolostrum, met kollageen, wat diabetes onder lede het, gewigsverlies wil bevorder, vroeg of in die middag ‘n volledige maaltyd nodig het, energie benodig, asook nodig het om gesonde fokus op voorkoms en velsorg te plaas.
  3. Siek en oumense: Volledige voeding vir persone wat swak eters is, nodig het om genoegsame voeding in te neem om te herstel.
  4. Kan met water of melk, selfs droog ingeneem word.

Dink oor die waarde van kolostrum as voedingsaanvulling vir die hele huisgesin, diere ingesluit.

Leave a comment