Vrouegesondheid: Magnesium

Dit is belangrik dat ALMAL ook onafhanklik, naas die skrywe, ook elders sal oplees oor magnesium en besef dat waarskynlik sowat 80% + van hul skete, pyne en siektes se oorsake begin by magnesiumtekorte in hul en hul kinders se dieët.

Magnesium as mineraal is by meer as 300 biochemiese prosesse in die liggaam betrokke is.

THS_Aug21_Part03_19_reframe_From-High-Blood-Pressure-to-Fibromyalgia-798x418

Magnesium moet verstaan word in eenvoudige taal, as die voertuigies in jou bloed wat verbindings maak aan voedingstowwe, minerale en vitamiene. Die verbinding vervoer dan voedsel na belangrike organe in die liggaam om hul funskies gesond te hou en te versterk. Dit sluit hart, longe, niere, brein, lewer en al die funksionele selle in.

Dit is net een van sy 300 ander funksies.

237cbba0-1ae0-4198-872f-7a63509abb0e

Magnesium is ook die voertuigies wat aan die afvalstowwe van wonde en ander plekke bind, dit weer deur die bloedstroom na die lewer en gal toe neem om daar afgebreek te word.

333oee3bik6e1t8q4y139009mcg.wpengine.netdna-cdn.comMAGNESIUM_TOP12_MAGNESIUM-7cca980f974697b79d05dc021b4d93402163280e

SymptomsOfSevereMagnesiumDeficiency_1200X800_001_1024x1024

As bloed nie genoegsame magnesium bevat nie, vervoer dit geen voedingstowwe na nêrens  in die liggaam. Sodoende verarm die persoon sowat 300 ander belangrike biochemiese gesondheidsprosesse in die liggaam.

Die immuunstelsel moet dit nou van ander bronne en organe ontrek om vir ‘n persoon natuurlike gesondheid te verskaf en om organe goed te laat funskioneer.

OROGOLD-Cosmetics-Magnesium-Deficiency-and-Your-Skin-e1431982139255

Magnesiumtekorte plaas jou gesondheid en veral die immuunstelsel erg onder druk.

    1. Magnesium word deur veral voeding ingeneem. Kossoorte wat in humusryke grond produseer word is die heel beste.
    2. Lowerryke produkte wat met kunsmis gegroei word, het vele natuurlike mineraal en voedingstekorte en is ‘n mooi massaproduksie produk met min gesondheidswaardes.
    3. Magnesium word op baie min maniere die liggaam opgeneem. Dit word ook intravenous onder operasie opgeneem, en dan ook natuurlik met die regte mengsel van waterbasis produk  om deur die vel opgeneem te word.

Benefits-of-Magnesium-Cover

Simptome van mangesiumtekorte 

magnesium-deficiency-symptoms

Magnesium het onder andere die volgende funksies

Magnesium1

Droeë Engelsesout

  1. Persone kan oorweeg op teelepel engelsesout in hul skoene plaas vir opname.
  2. Twee ander plekke wat baie bloedvate en senuwees bevat is die tepels op die bors, en geslagsorgane. Engelsesout kan op op ‘n “panty liner” in die broekie geplaas word om in die pubiese area natuurlik geabsorbeer word. Dit sal nie brand nie.
  3. Pubiese hare wat geskeer word, veral by vroue met sterk pubiese haargroei veroorsaak soms liesverwante probleme en ingroeihare in die waai van die bene by vroue. Kan ‘n klomp onnodige bakterie huisves veral as dit in die lieste onsteek.
  4. Promin mengsel van probiotiese bakterie kan saam met die magnesiummengsel aangewend word.
  5. Minerale badsoutmengsel, wat ‘n mengsel van magnesium en Dooie-see seesout

images

Pierre van Niekerk ©

8 Comments on “Magnesium as mineraal vir mens en dier”

  1. Hi Pierre.
    Eks 46…ek maar seker rerig pre menopausal…mammogram scans wys al so laaste paar jare. Maar ekt n hysterectomy in 2008 gehad en het nog eierstokke. So…ekt nog estrogeen…nie te lank terug het bloedtoets gewys estrogeen vlak is orait so….. maar ek blameer al my kopsere op pre menopause. Ek sweet en kry angs eks seker al ene in n winkel wat so nie glo aircons is aan. Tacky jucky gaggarigheit gevoel Pierre. En dan ook: sinus…..ek raakgereeld dizzy. En naar.maar naar dat ekt kan beheer met n pillietjie. Dis nie elke keer dat my neus en sinisse vloei of so nie nee..maar ek sal pyne in die sinis areas hê. Ekt baie hoë bloeddruk. Al van 1998 af. Ja dis in my familie. my oorlede man is dood aan gevolge van hoe bloeddruk…ekt alleen my 2 kids grootgemaak….dogtertjie was 4 sys nou 15jr en seun is nou 21 jaar.En nou die laaste 4 jaar is myne ontstuimig. Meds kan nie byhou nie. Ekt nie nierprobleme nie en ook geen nierstene goeters nie. Skildklier is reg..ekt 4mnde terug n x2 paratoiede removal gehad. Bloedkalsium was hoog. Ek is gesondheidsbewus en doen green teas ens…. drink baie suurlemoen water.neem antioxodante in kapsule vorm.Omega olies.b12 ensovoorts. En rerig ek kry nooit kans om net af en toe n wyn of iets te geniet want ek sit met kopsere. So ek drink amper nooit so ekt nie even detox van alkohol nodig nie. En dan depressie maar my grootste is anxiety. Ek voel as die angs kan verdwyn sal ek ni depressed voel nie.Wat is die antwrd vir my….meer magnesium ? Ek wil die dr. Vra ek afgaan van die 2 antidepressante en alleenlik net n angs pil kry. I dont know. Ekt my gyming gelos al heelwat maande want ek voel nooit wel genoeg..kop sal klop..bloeddruk sal lol.
    Hoop …ag ek glo u het raad. Ek woon nou in namibië laaste 4 jaar. Kom van pta af.

    Like

    • begin van die begin af. Ek dink jy het dalk leaky gut weens al die meds. Kry jou kolon skoon, genoegsaam probiotika in, genoegsaam kolostrum in, al moet jy beide anaal toedien om dit in te kry met n enema pomp. Kyk na my kruie mieks as skoonmaakmetode. As jy dit in plek en reg het… dink ek is dit einde van jou uitdagings

      Like

  2. Hallo Pierre ek soek bietjie raad asb ek het 3 weke terug n derm operasie gehad my dikderm was vol poliepe en dit het vasgegroei toe het hulle 3 gaatjies gemaak en het 25 cm van my derm verwyder ek het net sagte kosse geeet nou begin ek soos sagte hoender ens eet maar ek sukkel baie met my maag dat hy miet gaan het jy enige raad vir my wat om te drink en eet
    Baie dankie.Linda

    Like

  3. Hi Pierre.
    Ek sukkel al van verlede okt af met n enkel wat van d ligamente af is en ander kwaai geskeur. Fisio se ek moet nou sonder d voetstut loop maar soms kan ek nie op my voet trap nie. Enige voorstelle asb

    Like

  4. Hi Pierre
    Waar en hoe kan ek van d spesifieke produk te koop kry asb. Ek is van Nigel oosrand.
    D Magnesium produk klink eo detlik v pyne en kwale. Ek sit ook met rug en nek probleme. D kussinkies tussen my wereels verbrokkel

    Like

Leave a comment