Magnesium as mineraal vir mens en dier

Vrouegesondheid: Magnesium

Maar dit is belangrik dat ALMAL oplees hieroor en besef dat seker 90% van jul siektes se oorsake begin by magnesiumtekorte in jul dieët en bloed, wat by meer as 300 biochemiese prosesse in die liggaam betrokke is.

THS_Aug21_Part03_19_reframe_From-High-Blood-Pressure-to-Fibromyalgia-798x418

Magnesium moet gelees word in eenvoudige taal, as die voertuigies in jou bloed wat verbindings maak aan voedingstowwe, minerale en vitamiene ens., en dit na belangrike organe vervoer om hul funskies gesond te hou en te versterk om jou gesond te hou. Hart, longe, niere, brein, lewer, ens.

237cbba0-1ae0-4198-872f-7a63509abb0e

Magnesium is ook die voertuigies wat aan die afvalstowwe van wonde en ander plekke bind, dit weer deur die bloedstroom na die lewer en gal toe neem om daar afgebreek te word.

333oee3bik6e1t8q4y139009mcg.wpengine.netdna-cdn.comMAGNESIUM_TOP12_MAGNESIUM-7cca980f974697b79d05dc021b4d93402163280e

SymptomsOfSevereMagnesiumDeficiency_1200X800_001_1024x1024

Al is jou bloed rooi. En dit het nie genoegsame magnesium nie, vervoer jy niks na nêrens. Jy verarm/laat struikel omtrent 300 belangrike biochemiese prosesse in jou liggaam wat dit van ander bronne en organe moet ontrek om vir jou wesenlike natuurlike gesondheid te verskaf en om jou organe goed te laat funskioneer.

OROGOLD-Cosmetics-Magnesium-Deficiency-and-Your-Skin-e1431982139255

Magnesiumtekorte plaas jou gesondheid erg onder druk. Jou immuunsisteem veg hom moeg en die is ook onder druk. En moenie foefies glo oor magnesium nie. Dit word op 3 maniere opgeneem. Of IV, onder operasie in jou aar, deur kossoorte, wat almal weet nie meer voldoende magnesium bevat nie, en dan my mengsel met die Engelsesout.

Benefits-of-Magnesium-Cover

Letterlik honderde vroue skrywe hier vir my. Waarskynlik die heel laaste persoon op aarde vir wie hul moet dit skrywe. Daarom die Vrouegesondheidsdae wat ons aanbied, dat die komplekse chemiese verbindinge in die bestaan van vroue in gewone taal verduidelik word.

magnesium-deficiency-symptoms

Soms is die saak so privaat, dat dit bitter swaar is om te se en te verduidelik en die fotos wat mens kry.

Magnesium1

Onlangs het die plan my bygekom om vir vroue te sê om droë engelsesout in hul skoene te plaas vir opname. Twee ander plekke wat baie bloedvate en senuwees bevat is die tepels op die bors, en dan tussen die bene.

Maak aquesroom en engelsesout vars aan 50:50 en sit dit in die koppie oor die tepel en los dit daar dat dit intrek deur die dag. Die ander oplossing kan wees om nat of droeë Engelsesout op ‘n “panty liner” te plaas en trek normaal aan.

Dit sal nie brand nie. Pubiese hare wat geskeer word, veral by vroue met sterk pubiese haargroei , groei vele kere in die area in en veroorsaak klomp liesverwante probleme by vroue. Huisves ook n klomp onnodige bakterie veral in die lieste as dit onsteek.

images

Sit dan engelsesout op en of smeer dit in. Sit ook die blomswawelmengsel so op en in as dit moet.

Pierre van Niekerk ©

Advertisements

2 thoughts on “Magnesium as mineraal vir mens en dier

  1. Hi Pierre.
    Eks 46…ek maar seker rerig pre menopausal…mammogram scans wys al so laaste paar jare. Maar ekt n hysterectomy in 2008 gehad en het nog eierstokke. So…ekt nog estrogeen…nie te lank terug het bloedtoets gewys estrogeen vlak is orait so….. maar ek blameer al my kopsere op pre menopause. Ek sweet en kry angs eks seker al ene in n winkel wat so nie glo aircons is aan. Tacky jucky gaggarigheit gevoel Pierre. En dan ook: sinus…..ek raakgereeld dizzy. En naar.maar naar dat ekt kan beheer met n pillietjie. Dis nie elke keer dat my neus en sinisse vloei of so nie nee..maar ek sal pyne in die sinis areas hê. Ekt baie hoë bloeddruk. Al van 1998 af. Ja dis in my familie. my oorlede man is dood aan gevolge van hoe bloeddruk…ekt alleen my 2 kids grootgemaak….dogtertjie was 4 sys nou 15jr en seun is nou 21 jaar.En nou die laaste 4 jaar is myne ontstuimig. Meds kan nie byhou nie. Ekt nie nierprobleme nie en ook geen nierstene goeters nie. Skildklier is reg..ekt 4mnde terug n x2 paratoiede removal gehad. Bloedkalsium was hoog. Ek is gesondheidsbewus en doen green teas ens…. drink baie suurlemoen water.neem antioxodante in kapsule vorm.Omega olies.b12 ensovoorts. En rerig ek kry nooit kans om net af en toe n wyn of iets te geniet want ek sit met kopsere. So ek drink amper nooit so ekt nie even detox van alkohol nodig nie. En dan depressie maar my grootste is anxiety. Ek voel as die angs kan verdwyn sal ek ni depressed voel nie.Wat is die antwrd vir my….meer magnesium ? Ek wil die dr. Vra ek afgaan van die 2 antidepressante en alleenlik net n angs pil kry. I dont know. Ekt my gyming gelos al heelwat maande want ek voel nooit wel genoeg..kop sal klop..bloeddruk sal lol.
    Hoop …ag ek glo u het raad. Ek woon nou in namibië laaste 4 jaar. Kom van pta af.

    Like

    1. begin van die begin af. Ek dink jy het dalk leaky gut weens al die meds. Kry jou kolon skoon, genoegsaam probiotika in, genoegsaam kolostrum in, al moet jy beide anaal toedien om dit in te kry met n enema pomp. Kyk na my kruie mieks as skoonmaakmetode. As jy dit in plek en reg het… dink ek is dit einde van jou uitdagings

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s