Voorstel om kinders gesond en veilig te hou tydens COVIT-19

Inleiding

Pierre @ Ecohealth wil hiermee ‘n voorstel tot voorkomende optrede maak om ouers en onderwysers instaat te stel om hul kinders veilig te versorg.

Huidige situasie

Dit is alom bekend dat daar nie medikasie is vir die Corona virus sou iemand daarmee besmet word nie.

download (2)

Wat staan ouers en onderwysers nou te doen?

Al wat ons tot ons beskikking het, is dit wat in die Literatuur en die Natuur beskikbaar is om onsself, ons kinders, en die wat met hul werk se gesondheid en toekoms te beskerm.

43522900_1892278027492403_2448065259173314560_n

Die Literatuur beweer dat die kinders met gesonde immuunsisteme wel die virus en ander skadelike patogene, soos bakteriese infeksies en swaminfeksies (fungi) natuurlik kan afweer om sodoende in uitdagende tye soos nou, gesond te bly.

Pierre @ Ecohealth Voorstel

Fase 1

  1. Die implementering van higiëne praktyke. Om voorkomend en aktief skole en ander plekke van belang aktief te ontsmet en voorkomend klinies te bestuur.
  2. Die implementering van toedieners vir seep en ander vloeibare virusmiddels, met duidelike aanwysings.
  3. Effektiewe toetsbare produkte, wat gesertifiseer is.
  4. Video 1. Arm toediener model (Video kom)
  5. Video 2. Trap model (Video kom)

Fase 2:

  1. Inligting en beskrywings van Mediese Literatuur as voorstelle vir die COVIT -19 bedreiging.
  2. Antwoorde in goeie voeding, voedingaanvullers en, kinders se immuunsisteme.

images (2)

Skakels in die Literatuur

Studies in die Literatuur beweer dat die gebruik van gehalte kolostrum (Bovine Colostrum) tot 3 maal (3 x) meer effektief is teen respiratoriese griepvirusse, (soos COVIT -19) as die entstowwe wat daarvoor ontwikkel is.

Dit kan hier gevind word in die volgende skakels.

  1. Kolostrum 3 x meer effektief as entstowwe
  2. Kolostrum en die Immuunsisteem 1
  3. Kolostrum vir volwassenes en kinders 2

images

Literatuur fokus ook op die waarde van ‘n gesonde spysverteringstelsel tydens siektes soos die COVIT-19. Ook hierin speel kolostrum ‘n belangrike rol.

Die inligting kan hier gelees word.

  1. Spysverteringstelsel van kinders
  2. Die effek van kolostrum op die respiratoriese stelsel
  3. Kolostrum se effek op die immuunsisteem en infeksies.

b5884c8d9ad1e8930bb32cf68aea67e7

Voorstel 1:

Dit blyk dus dat die implementering van kolostrum as produk, en ook samestellings van gesonde voedselaanvullers met kolostrum in, ‘n belangrike oorweging kan wees vir die voorkoming van siektes.

ColosW

Voorstel 2

Voeding speel in die ontwikkeling van menslike potensiaal

Voeding speel ‘n kritiese belangrike rol by breinontwikkeling en intellektuele vordering.

Voeding in die regte formaat, sal effektief en maksimaal bio-opneembare wees. Dit sal ook die funksionele omsetting van minerale en vitamiene maksimaal verseker in die liggaam. Wat op hul beurt weer genoegsaam metaboliseer tot voordeel van die kind se groei en fisiese ontwikkeling.

unnamed

Baie goeie en volkome voeding is waarskynlik die belangrikste voorvereiste vir enige kind se suksesvolle leer en persoonlike ontwikkeling. Om hul ook gereed te maak vir die leerprosesse en om te wil leer.

Kinders groei en ontwikkel ook daagliks fisies. Hul beleef elke dag ‘n nuwe geestelike en fisiese ontwikkeling. Beide hierdie ontwikkelinge vind hul gesonde oorsprong in genoegsame voeding.

Kinders ervaar ook stres vir verskeie redes in hul groei en ontwikkeling, en hul persoonlike aanpassing.

Stres, erken die Wetenskap, is die enkele grootste faktor wat die mens, (en daardeur dus die kind), se immuunstelsel kan en sal aftakel.

effects-of-stress-on-your-body

Opsommend

Voeding en stresprobleme sal die kinders baie vatbaar maak vir griep en respiratoriese siektes soos die COVIT 19 virus. Die virus gaan nie verdwyn nie. Kinders gaan iewers blootgestel word aan die COVIT-19 virus. Iewers. Hul kan nie ingehok bly nie.

Die vraag is wat dan?

Hul liggame en immuunstelsel sal dit moet kan hanteer. Dit is dit.

Daar is geen medikasie beskikbaar nie en geen ander hulp nie. Noodsituasies wil mens in hospitale nie eens aan dink nie.

Die vraag is dus;

Wat kan ons almal kollektief doen om ons kinders en hul toekoms tussen virusse en ander skadelike patogene te verseker. En ook te voorkom?

493ss_thinkstock_rf_Immune_system_concept

Gevolgtrekking

Ouers moet aanvaar dat kinders weens skoolaktiwiteite in die nuwe toekoms blootgestel gaan word. Ook aan ander kinders se gesondheidstoestande, wat siektes en skadelike patogene sal insluit.

A-Simptomaties:

A-simptomaties beteken dat kinders mag onderliggende siektes na die skool toe bring, maar dat hul geen simptome van die potensiële siekte toon om iemand daarvan bewus te maak nie.

Dit beteken dat hul wel A-simptomaties, as reservoir van die siekte kan optree. Daardeur mede-leerlinge en ook mense soos personeel kan bemet en aansteek. En enige persoon wat ‘n verswakte of onderdrukte immuunsisteem het soos, oumense, siek mense, vroue tydens hul siklus, ens.

images

Twee aspekte moet hier beklemtoon word

  1. Dit is dus in ouers en skole se beste belang, dat die kinders wat ouers en die skole aan mekaar toevertrou, die kinders se immuunstelsels aktief en gekontroleerd bevorder word
  2. Voedingstelsels daartoe is krities en moet onder verantwoordelike toesig beskou en aktief bevorder word.
  3. In hierdie proses van die kinders se immuunontwikkeling, te sorg dat die voedingsbronne teenliggaampies in die immuunstelsel kan stimuleer.
  4. Wat op hul beurt die herbesmetting van skadelike patogene skadeloos sal stel sonder ‘n erge negatiewe reaksie.
  5. ‘n Fikse en aktiewe gesonde immuunstelsel is gratis gesondheid van die beste geneesheer op aarde.

Voorstel ter oorweging vir ouers

Die bevordering en gebruik van veral vier produkte

  1. Probiotika

download

  1. Kolostrum

Colostrum100

  1. ‘n Doelgemaakte multivitamien aanvulling in ‘n kapsule, wat ook die immuunversterker van Afrika Aartappel in het

93361876_790564124684003_6641445072405528576_n

  1. ‘n Voedselaanvuller in die vorm van ‘n melkskommel wat ‘n volledige maaltyd se minerale en vitamienes bevat. ‘n Produk sonder suiker, wat diabete ook kan gebruik asook mense in verslanking, asook elemente van voeding wat angs en ook depressie in kinders sou teenwerk.

60349422_724168511335556_8215537083012349952_n

Kort beskrywing van twee belangrike elemente in die Pierre @Ecohealth Multivitamienreeks.

  1. Phosphatidylserien
  2. Die Element Zinc

 Die element “Phosphatidylserien, (Ptd-L-Ser of Ps)”.

Phosphatidylserien is ‘n fosfolipiede, wat natuurlik in die brein voorkom en aan die binnekant van die selmembraan heg. Dit speel ‘n belangrike rol in “cell signaling” of selkommunikasie, wat ‘n belangrike faktor is in die regulering van kinders se konsentrasievlakke, asook hul gemoedstoestande.

Voordele van Phosphatidylserien

  1. Geheue

1_t3F5Bt_27VJcwvfgWUWUOg

  • Phosphatidylserien verbeter spieruithouvermoë by uitdagende sport.
  • Lewer ‘n belangrike bydrae tot die verbetering van geheue, geheueverlies.
  • By ouer mense verbeter dit “Ouderdomsverwante vergeetagtigheid” of “Age Associated Memory Impairment (AAMI)
  • Spreek ADHD toestande by kinders op ‘n natuurlike wyse aan
  •  Phosphatidylserien word ook met vele positiewe effekte geassosieer by kinders tydens stres, depressie en ander versteurde emosionele toestande.
  1. Immuunstelsel

images (1)

  • Phosphatidylserien bevorder die immuunstelsel se instandhouding.
  • Phosphatidylserien stimuleer die aktiwiteit van die immuunstelsel waar fagosiete, vreemde organismes en materie vernietig. Fagosiete omring vreemde organismes soos virusse en bakterie en verteer dit soos ‘n roofdier hul “prooi” sou verteer.

Die Element Zink

Die Element Zink speel ‘n kritiese rol in die sel waar virusse soos die Corona virus die sel sou penetreer. Hierdie skakel is die Wêreld Gesondheid Organisasie se verslag oor die rol wat die element Zink speel in respiratoriese infeksies, soos wat die Corona virus tot gevolg het.

images

Zink is ‘n ioon. Sy molekulêre struktuur Zn+2 verhoed die element se vermoë om natuurlik deur ‘n selwand te beweeg. Zink het ‘n ionofore nodig om die Element Zink deur die selwand te neem.

images (1)

Wanneer Zink deur die selwand beweeg, verhoed Zink aktief die aanwas en replisering van ‘n virus soos die Corona virus. Zink stimuleer die vervaardiging van teenliggaampies in die immuunstelsel en bevorder ook selintegriteit.

Ten Slotte:

Ouers word versoek om nie net die gesondheid van hul eie kinders in ag te neem nie, maar ook die kinders van andere waarmee daar daagliks interaksie plaasvind.

Fulvical2

Hierdie produkte is vir die hele gesin.

Daar is ander produkte wat bykomend tot kinder- en gesinsgesondheid ook oorweeg moet word, soos die inname van genoegsame probiotika vir die spysverteringstelsel, kollageen, omdat dit sowat 30% van die proteïen in die liggaam beslaan asook Fulvic suur, wat die deponering van sowat 72 kritiese minerale verseker wat die selle in die liggaam nodig het.

what_fulvic_minerals_can_do_for_you

Aanbeveling ter oorweging

  1. Beide kolostrum, die Vitamien kapsule en die melkskommel bevat Zink en al die nodige ionofore om Zink maksimaal in die liggaam te laat opneem.
  2. Die aktiewe en voorkomende inname van kolostrum, multivitamien en die melkskommel word aan die ouers voorgelê ter oorweging vir implementering tuis en ook by die skool

carrier-vs-channel-ionophore

  1. Al hierdie produkte sal by Pierre @Ecohealth se Depots of Fabriek beskikbaar wees.
  2. Aanlynbestellings kan ook op die webblad gedoen word by pierre-ecohealth.co.za

‘n Volledige beskrywing van die Vitamien en Minerale in ons produkte sal in ‘n aparte skrywe verskyn.

Pierre van Niekerk

Leave a comment