Knuckling Legs of krom bene

Krom bene by boerboele is ‘n Kalsium/fosfaat tekort. Te veel protein en te lae kalsium, m.a.w. die spiere groei vinnig (agv hoë protein), die bene is nog te sag en word stadiger hard aangesien (omdat dit ‘n groot ras is) en as daar te min kalsium is in sy gewone kos)

69265937_2793562047338627_5580976419632054272_n.jpg

Fotos: Stefanie Wolvaardt Maré

Groot ras puppies moet goeie gehalte large breed puppy kos kry – daai kalsium, fosfaat en protein verhouding op die hondepille is spesifiek hiervoor uitgewerk. So ‘n toestand sal ‘n verbetering binne 2 weke gesien word mits goei kos met voldoende kalsium gevind word.

80% van die tyd as dit so skielik gebeur in groot ras puppies is dit kalsium/fosfaat nie genoeg of nie regte verhouding en te veel protein in puppy se dieet, veral in groot rasse.

Te veel protein gee groei aan hul spiere en weefsel sodat vinniger as die been onwikkeling en dis die resultaat daarvan. Sit die hondjie op goeie large breed puppy kos gesit en kalsuim (kaas, bene ens) en jy sal na n week ‘n verskil begin sien!

“Knuckling legs” is nie noodwendig geneties is nie en vinnig sal herstel as regte dieet gegee word. Ek sou Hills se large breed puppy kos gekry het As jy nie ‘n verskil sien binne 2 weke nie, vat die hondjie vir x strale want dan is daar iets geneties nie reg nie

68963455_2793562247338607_5839258723268165632_n.jpg

Fotos: Stefanie Wolvaardt Maré

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s