Kolostrum as Basis in Velsorg

Waarom kolostrum as basis in algemene velsorg

Inleiding.

Kolostrum, sovêr bekend, word hiermee vir die eerste keer in Suid Afrika as produk in velsorg aangebied. Kolostrum as produk het ‘n ongekende groot Literatuurgeskiedenis wat die gesondheidswaardes in kolostrum bevestig.

Ingeligte velsorg en veral persone wat besorg is oor skadelike vrye radikale wat vrylik in vanuit ‘n industrieële omgewings vrygelaat word, vrye radikale vanaf petrochemiese bedrywe, verbranding van diesel en petrol asook ander chemiese stowwe wat vir insekte op plante en algemene huishoudelike gebruike gebruik word, vereis dat daar na totale waardetoevoeging van kolostrum gekyk sal word as velsorgproduk.

Die redes vir Kolostrum as basis word hiermee aangebied as velsorgproduk vir skades wat die vel mag opdoen asook as produk om velveroudering teen te werk!

Hierdie waardes in kolostrum word met die Pierre @ H produk in kolostrum se totaliteit aangebied as ‘n skoonheids- en velsorgproduk.

6858848d8464548b258d6af173a5cec1

Die ontleding van Kolostrum lewer die volgende waardes.

PROTEÏN

Protein BIOGLOBIN GEPUBLISEERDE DATA
Immunoglobulien bestaan uit:

IgG1

IgG2

IgA

IgM

Minimum gewaarborg: 61,1%

75%

3%

17%

5%

70 tot 80% maksimum in individuele gevalle;

·         Smolenskiet al (2007)

·         Larson (1992)

·         Korohnen et al (1995)

·         Gapper et al (2007)

·         Butler (1974)

 

b. Lacto-albumin 15% Perez et al. (1989) het bewys dat kolostrum post-partum 2.63 mg.ml lacto-albumin bevat.

 

c. Lactoglobin

 

5%
d. Serum albumin

 

15%
e. Kaseïn

 

25%
f. Ander proteïne:

 

5%

images (8)

Tipiese Aminosuur profiel: % van Proteïn
Alanin 4.6
Arganin 2.4
Asparatiensuur 10.1
Sisteïn 3.1
Glutaminsuur 17.1
Glisin 2
Histadin 2
Isoleusin 5.6
Leusin 10
Lisin 7.8
Metionin 2
Fenielalanin 3.1
Prolien 6.1
Serien 5.6
Treonin 6.8
Triptofaan 1.5
Tirosin 2.8
Valin 5.1
Ander Stikstofverbinding (NH3) 1.7

Laktoferrin is ‘n kationiese glikoproteïne ysterverbinding wat by soogdiere voorkom, wat ‘n belangrike faktor is in die beskerming van die melkkliere. (Farrell et al. 2004).

g. Lactoferrin Berekende waardes 0,2 – 0,7 mg/100 gram Sobczuk-Szul et al. (2013)

Indy ken Filonzi (2005)

 0a099460149d6e18ab97bc5b3508a586.600x

LAKTOSE

Laktose Maksimum berekende waarde is 3.6% Kehoe et al. 2007

Morrill et al. 2012

Laktose konsentrasie in kolostrum verander omgekeerd soos vet, as en protein toeneem in waardes. Kolostrum normaliseer binne 7 dae na kalwing na gewone melk en laktose waardes verhoog dienoorkomstig.  Kolostrum bevat ook glukose, fruktose, galaktose en ander koolstofbindings, wat van 3 tot 10 monosaggarides bevat en kovalent verbind is met glikosiedbande. Laktose kom in die kolostrum wat hier gebruik word slegs in spoorhoeveelhede voor.

slide_5

GROEI FAKTORE

Belangrike groeifaktore in kolostrum as produk is die volgende;

a. EGF (epiderma groei faktore) Lacopetta et al. 1992, Yagi et al. 1986
b. Betacellulin (BTC) (Bastian et al. 2001
c. Insulin-like growth factor I   (IGF-I) (Collier et al. 1991
d.  IGF-II Schams 1994
e. Transforming growth factor-β1 (TGF-β1) Ginjala and Pakkanen 1998
f.  Fibroblast growth factor 1 and 2(FGF1 and FGF2) Kirihara and Ohishi 1995
g. Platelet-derived growth factor (PGDF) (Belford et al. 1997

bio cell

 

VITAMIN SAMESTELLING VAN KOLOSTRUM

Vetoplosbare Vitamienes

Vitamin  A

Kolostrum bevat gemiddeld 75 IU Vit A eenhede per gram poeier. Verskeie vorms van Vitamin A kom voor in kolostrum: Dit is die volgende;

Retinol en Retinal Berekende konsentrasies Morrissey en Hill (2009)
Retinsuur Berekende konsentrasies
Retinil esters Berekende konsentrasies
Provitamin A karetonoïde bv β-karotene Berekende konsentrasies:

25 IU/g

M. M. Kramer et al.
Verhoogde konsentrasies eerste 5 dae Jensen et al.;Debier et al. 2005
Bacteria+Facts+One+healthy+bacterium,+given+the+proper+environment,+could+reproduce+into+a+colony+of+more+than+2+million+in+just+seven+hours.
There are more bacterium on your body than there are humans on the entire planet. An area of skin as small as 6.5 square cm (1 square inch) may be home to more than half a million bacterium.

milk_infograph

Vitamien E

Vitamin E bestaan uit 2 hoofgroepe in kolostrum wat binne 6 dae drasties verminder. ( Parrish et al.,1949)

Tokoferole (α-, β-, ƴ- en ᵹ

 

Berekende waarde van Vit E is sowat 876 µg/100 gram na eerste 6 melkings Morrissey en Hill 2009

Kehoe et al., 2007

Tokotrinole (α-, β-, ƴ- en ᵹ- Morrissey en Hill 2009

Vitamien D

Twee hoofgroepe kom in kolostrum voor, D3 gesintetiseer deur die vel van die koei agv blootstelling aan ultraviolet, en D2, geproduseer deur plante blootgestel aan ultraviolet.

D3 Cholecalsiferol Bulgari et al., 2013
D2 Ergocalsiferol Vit D total: 21 IU/g poeier Bulgari et al., 2013

Henry en Kon, 1937

 Lactation+(Breast+Feeding)

Vitamien K

Kolostrum bevat die volgende vorme

K1 (phylloquinone) Waardes nie bepaal nie Morrissey and Hill 2009
K2 (menaquinones) Waardes nie bepaal nie Morrissey and Hill 2009

WATEROPLOSBARE VITAMINES

Vitamien C

Vitamien C, of Askorbiensuur, word gesintetiseer in die lewer van die koei, maar kalwers is afhanklik van inname vanaf die Moeder deur kolostrum, en begin eers op 3 weke ouderdom self sintetiseer.

Vitamien C

(Askorbiensuur)

6,33 mg/100g

(Berekende waarde)

Walstra and Jenness 1984

B-Vitamienes

Kolostrum se waardes verander tipies as volg in vergelyking met melk:

Thiamin, Riboflavin, Folaat, B6, B12 Hoër waardes as in melk. Marnila and Korohnen 2002
Pantoteensuur

Biotin

Laer waardes as in kolostrum. Marnila and Korohnen 2002

LIPIEDE

Die vetinhoud van kolostrum pas na geboorte is gemiddeld 8%. Na droging is BIOGLOBIN se gekonsentreerde waardes as volg:

Vet inhoud: 16 – 18% Tipies bereken
  Versadig 68% van total
  Mono-onversadig 27% van total
  Poli-onversadig 4% van totaal

MINERALE

Minerale komponente in kolostrum (soute) kom voor as ione in oplossing voor of as kolloïdale komplekse met kaseïn, volgend Lucey en Horne (2009). Mineraal inhoud van kolostrum is hoër as in gewone melk.

Kalsium 216,8 mg/100g poeier Tsioulpas et al.,2007.
Fosfor 163,5 mg/100g poeier Tsioulpas et al.,2007.
Kalium 179,5 mg/100g poeier Abd El-Fattah et al. 2012
Magnesium, Yster, Koper, Sink, Mangaan Spoorhoeveelhede

Saamgestel vir algemene inligting vir Pierre@ Health

 

Pierre van Niekerk ©

 

 

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s