Het jy geweet – Did you know

Het jy geweet – Did you know

Bysteek: Verwyder die angel as jy kan – skraap dit uit met jou nael, moenie druk nie want dit veroorsaak dat die ‘gifsakkie’ nog gif vrystel en die situasie vererger. ‘n By se angel is soos ‘n vishoek, dit skeur af van die lyf en die by sterf. ‘n Perdeby, aan die ander kant, het nie ‘n ‘hoek’ angel nie en kan dus meer as een keer steek. Bee sting: Remove the stinger – try to scrape it away with a fingernail. Squeezing it with e.g. tweezers will squirt more of the venom out and make the situation even worse. A bee’s stinger is barbed, and will tear apart from the body, killing the bee and preventing it from stinging more than once. A wasp, on the other hand, doesn’t have a barbed stinger and can sting more than once.

Eierwit bevat ‘n ensiem, avidien, wat absorpsie van die Vit B biotien verhinder as dit rou gegee word.  Egg white contains an enzyme avidien which prevents absorption of the Vit B biotin if given raw.

Koekies wat na die bak tydperk in die warm oond teruggesit word op ‘n draadrak om uit te droog, dehidreer verder en verleng die rakleeftyd op tot 2 maande.  Biscuits placed back in a warm oven on a wire rack to dry out, is further dehydrated and lengthens the shelf life up to 2 months.

Rou vleis, gevries vir ten minste 48 uur, skakel die risiko van skadelike bakterie uit.  Raw meat, frozen for at least 48 hours, eliminates the risk of harmful bacteria.

Rys kan vervang word met millet of quinoa maar dan raak dit so effe duur.  Rice can be replaced by millet or quinoa but then it can become very costly.

Skille bevat dubbel die voedingswaarde van die groente/vrugte self.  Peels contain double the nutrient value of the veggie/fruit itself.

Sout – is nie gesond vir jou diere nie maar indien jy wel sout wil gebruik, ‘kosher’ of see sout is ‘n beter opsie.  Indien jy tafelsout gebruik, moet die hoeveelheid halveer word.  Salt is not healthy for your animals but if you use it, kosher or sea salt is a better option.  If you use table salt, the quantity must be halved.

Suurlemoene, met skil en al, deeglik gewas, gevries en gerasper is ‘n uitstekende geurmiddel wat verskeie kankers ook beveg.  Lemons, skin and all, thoroughly washed, frozen and grated is an excellent flavourant which prevents various cancers.
Pierre van Niekerk © 2016

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s